Digter: BOERNEEF Toonsetting: KARIEN JORDAAN Sanger: ELMA VAN WIJK Opgeneem in Kaapstad in 1990
Afrikaans
-
-
[Oorspronklik gepubliseer in YELLOW DOOR op 10 Junie 2014] ‘n Lewende legende op ‘n Bloemfonteinse verhoog en die samesnoerende krag van die uitvoering het Karien Jordaan onlangs stom gelaat. “For…
-
[Oorspronklik gepubliseer in YELLOW DOOR op 20 September 2014] Die dilemma van die moderne ouer-kind-dinamiek is vir Karien Jordaan op ‘n manier erger as die destydse sleutelgatkinders. Toe my eie…
-
[Oorspronklik gepubliseer in YELLOW DOOR op 2 Julie 2013] Karien Jordaan is vandag gelukkig. Oor ‘n simpel dingetjie. Verrassings is gewoonlik van die lekker soort. Wat is lekkerder as ‘n…
-
[Desember 2020] Alex woon in ‘n glashuis. Hy gooi nie klip nie. Alex se glashuis is ‘n argitektoniese wonder. Dit het sy eie mikroklimaat, drupbesproeiing, beligting, komposverwerking, lugfiltrering, en verbasend…
-
[Junie 2020] Die gewig van die geamputeerde been, as dit net onder die heup gedoen is – dit was die ergste. Doef. Die vang van die swaar, warm, kloppende ledemaat…
-
[Oorspronklik gepubliseer in Ons Klyntji 2019] Rita is die eienaar van ‘n Japanse bantam-hennetjie. Sy is versot op dié kreatuurtjie se superkort bene, en moerse kam en stertvere. Chabo is…
-
[9 November 2017] “Ek kan julle gaan wys waar ek die Blue-winged Parrot gesien het, as iemand belangstel?” Ray was aan die woord. “Daar is ook ‘n piepklein kans dat…
-
[18 Julie 2017] Another hundred people just got off of the train/And came up through the ground/While another hundred people just got off of the bus/And are looking around/ At…
-
[Oorspronklik gepubliseer in Wegsleep] Namibië is my hart se punt. En na ‘n onlangse vakansie, spesifiek die suide van die land. Die magiese Sossusvlei. Hemelhoë oker duine met skaduwees wat…